Bynaam | (en) Saint Andrew's Cross (en) The Saltire |
---|---|
Gebruik | Nasionale vlag |
Verhouding | 3:5[1] |
Goedgekeur | 16de eeu[2] |
Ontwerp | ’n Wit kruis op ’n blou agtergrond |
Die vlag van Skotland is die Sint Andreaskruis. Die rooi kruis het in die Middeleeue as ’n embleem van Skotland verskyn en is een van die vroegste embleme wat Skotland verteenwoordig het. Dit het die status van nasionale vlag van Skotland verwerf tydens die 16de eeu.
Sint Andreas het die beskermheilige van Skotland geword in die 9de eeu, nadat Pikte en Skotte volgens legende ’n veldslag teen Angel-Sakse gewen het, nadat ’n wit Andreaskruis in die blou hemel verskyn het.
{{cite journal}}
: Cite journal requires |journal=
(hulp)